Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar Serubbaʹbel en Jeʹsua+ en die res van die hoofde+ van die vaderhuise van Israel het vir hulle gesê: “Julle het niks met ons te doen wat die bou van ’n huis vir ons God betref nie,+ want óns sal saam vir Jehovah, die God van Israel, bou, net soos koning Kores,+ die koning van Persië, ons beveel het.”

  • Esra 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.

  • Jesaja 32:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kyk! ’n Koning+ sal vir regverdigheid+ regeer; en wat vorste betref,+ hulle sal as vorste vir geregtigheid heers.

  • Jesaja 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal my woorde in jou mond lê,+ en met die skaduwee van my hand sal ek jou beslis bedek,+ om die hemel te plant+ en die fondament van die aarde te lê+ en vir Sion te sê: ‘Jy is my volk.’+

  • Lukas 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “Moenie vrees nie,+ klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om aan julle die koninkryk te gee.+

  • Romeine 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want die skepping is aan nietigheid onderwerp,+ nie uit eie wil nie, maar deur hom wat dit onderwerp het, op grond van hoop+

  • Openbaring 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel