Psalm 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dié wat my liefhet en my metgeselle is, bly ver van my plaag af staan,+En dié wat my goed ken, het op ’n afstand gestaan.+ Psalm 88:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het my kennisse ver van my verwyder;+U het my baie verfoeilik vir hulle gemaak.+Ek is opgesluit en kan nie uitkom nie.+
11 Dié wat my liefhet en my metgeselle is, bly ver van my plaag af staan,+En dié wat my goed ken, het op ’n afstand gestaan.+
8 U het my kennisse ver van my verwyder;+U het my baie verfoeilik vir hulle gemaak.+Ek is opgesluit en kan nie uitkom nie.+