Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en alle vlees sal God se middel tot redding sien.’”+

  • Handelinge 13:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Daarom het Paulus en Barʹnabas, wat met vrymoedigheid gespreek het, gesê: “Dit was nodig dat die woord van God eers tot julle gespreek word.+ Aangesien julle dit van julle af wegstoot+ en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie—kyk! ons wend ons tot die nasies.+

  • Handelinge 22:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En tog het hy vir my gesê: ‘Gaan, want ek sal jou na verafgeleë nasies uitstuur.’”+

  • Romeine 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom vra ek: Het hulle gestruikel sodat hulle heeltemal geval het?+ Mag dit nooit gebeur nie! Maar deur hulle misstap+ is daar redding vir mense van die nasies,+ om hulle tot jaloesie op te wek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel