Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die gevolg was dat sy hom, terwyl haar siel+ uitgegaan het (want sy het gesterf),+ Ben-Oni genoem het; maar sy vader het hom Benjamin+ genoem.

  • Jeremia 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die vrou wat aan sewe geboorte gegee het, het weggekwyn; haar siel het na asem gesnak.+ Haar son het ondergegaan terwyl dit nog dag was;+ dit het beskaamd gestaan en verleë gevoel.’ ‘En hulle oorblyfsel sal ek voor hulle vyande aan die swaard oorgee’,+ is die woord van Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel