Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+

  • Handelinge 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle het ’n dag met hom afgespreek, en hulle het in groter getalle na hom toe gekom in sy verblyfplek. En hy het die saak vir hulle verduidelik deur deeglik aangaande die koninkryk van God te getuig+ en deur aan die hand van die wet van Moses+ asook die Profete+ met oorredingskrag met hulle oor Jesus te praat, van die oggend tot die aand.

  • Romeine 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar nou is God se regverdigheid+ openbaar gemaak sonder die wet, waarvan deur die Wet+ en die Profete+ getuig word;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel