Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het God weer eens vir Moses gesê:

      “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Jehovah, die God van julle voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob,+ het my na julle toe gestuur.’ Dit is my naam tot onbepaalde tyd,+ en dit is my gedagtenis van geslag tot geslag.+

  • Handelinge 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+

  • Handelinge 26:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Omdat ek egter die hulp verkry het+ wat van God kom, gaan ek tot vandag toe voort om aan klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe dinge wat die Profete+ sowel as Moses+ verklaar het sou plaasvind nie,

  • 2 Timoteus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ek is dankbaar teenoor God, aan wie ek net soos my voorvaders+ en met ’n skoon gewete+ heilige diens verrig,+ dat ek nooit ophou om in my smekinge aan jou te dink nie,+ terwyl ek nag en dag

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel