Psalm 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat hom vrees,+En hy red hulle.+ Handelinge 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+ Hebreërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+
7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+
14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+