Handelinge 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het die een huis na die ander binnegedring en manne sowel as vroue uitgesleep en hulle aan die gevangenis oorgelewer.+ Handelinge 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar Saulus, wat nog steeds dreiging en moord+ teen die dissipels+ van die Here geblaas het, het na die hoëpriester toe gegaan Galasiërs 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Julle het natuurlik van my gedrag vroeër in die Judaïsme gehoor,+ dat ek die gemeente van God uitermate bly vervolg+ en verwoes het,+
3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het die een huis na die ander binnegedring en manne sowel as vroue uitgesleep en hulle aan die gevangenis oorgelewer.+
9 Maar Saulus, wat nog steeds dreiging en moord+ teen die dissipels+ van die Here geblaas het, het na die hoëpriester toe gegaan
13 Julle het natuurlik van my gedrag vroeër in die Judaïsme gehoor,+ dat ek die gemeente van God uitermate bly vervolg+ en verwoes het,+