Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 dit is nie wat in die mond ingaan wat ’n mens verontreinig nie; maar dit is wat uit die mond uitgaan wat ’n mens verontreinig.”+

  • Handelinge 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+

  • Romeine 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek weet en is daarvan oortuig in die Here Jesus dat niks op sigself verontreinig is nie;+ net wanneer iemand iets as verontreinig beskou—vir hom is dit verontreinig.+

  • 1 Timoteus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die rede hiervoor is dat elke skepping van God goed is,+ en niks moet verwerp word+ as dit met danksegging ontvang word nie,+

  • Titus 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Alles is rein vir die reines.+ Maar vir die verontreinigdes+ en ongelowiges+ is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete+ is verontreinig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel