Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Daar staan geskrywe: ‘Jehovah jou God+ moet jy aanbid, en aan hom alleen moet jy heilige diens verrig.’”+

  • Handelinge 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+

  • Openbaring 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het ek voor sy voete neergeval om hom te aanbid.+ Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie!+ Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat die werk het om van Jesus te getuig.+ Aanbid God;+ want dit is die aflegging van getuienis omtrent Jesus wat profesie inspireer.”+

  • Openbaring 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie! Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat profete+ is en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel