13En in Antiogiʹë was daar profete+ en onderrigters in die plaaslike gemeente: Barʹnabas sowel as Siʹmeon, wat Niger genoem is, en Luʹcius+ van Sireʹne, en Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opgevoed is, en Saulus.
28 En God het die onderskeie persone in die gemeente geplaas:+ eerstens, apostels;+ tweedens, profete;+ derdens, onderrigters;+ dan kragtige werke;+ dan gawes van genesing;+ hulpdienste,+ vermoëns om leiding te neem,+ verskillende tale.+