Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net vleis met sy siel+—sy bloed+—mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed+ eet nie.’”

  • Levitikus 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘En julle mag geen bloed eet+ in enige van die plekke waar julle woon nie, nie dié van voëls of van diere nie.

  • Levitikus 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit.

  • Deuteronomium 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Net die bloed mag julle nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+

  • Deuteronomium 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie.

  • 1 Samuel 14:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die manskappe het begin om gulsig op die buit af te pyl+ en skape en beeste en kalwers te neem en dit op die grond te slag, en die manskappe het dit met die bloed en al begin eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel