Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het hy twee van dié wat hom gedien het, Timoʹteus+ en Erasʹtus,+ na Masedoʹnië gestuur, maar hy het ’n tyd lank in die landstreek Asië vertoef.

  • Romeine 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Timoʹteus, my medewerker, groet julle, en so ook Luʹcius en Jason en Sosiʹpater, my familielede.+

  • 1 Korintiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer.

  • 1 Tessalonisense 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar in die goeie nuus+ oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak en julle te vertroos in belang van julle geloof,

  • 1 Timoteus 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 aan Timoʹteus,+ ’n ware kind+ in die geloof:

      Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel