Psalm 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Gelukkig is die mens aan wie Jehovah die oortreding nie toereken nie,+En in wie se gees daar geen bedrog is nie.+ 2 Korintiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+
2 Gelukkig is die mens aan wie Jehovah die oortreding nie toereken nie,+En in wie se gees daar geen bedrog is nie.+
19 naamlik dat God deur middel van Christus+ ’n wêreld+ met homself+ versoen het en hulle hulle oortredings nie toegereken het nie,+ en hy het die woord+ van die versoening aan ons toevertrou.+