Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+

  • Deuteronomium 31:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En toe Moses klaar die woorde van hierdie wet tot die einde toe in ’n boek geskryf het,+

  • 2 Konings 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarna het die koning na die huis van Jehovah opgegaan, en ook al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en ook die priesters+ en die profete en die hele volk, klein sowel as groot;+ en hy het al die woorde van die boek+ van die verbond+ wat in die huis van Jehovah gevind is, voor hulle ore begin lees.+

  • Efesiërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het.

  • Hebreërs 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daar vind dan beslis ’n tersydestelling van die voorgaande gebod plaas weens die swakheid+ en ondoeltreffendheid daarvan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel