Romeine 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarom is ons saam met hom begrawe+ deur middel van ons doop in sy dood, sodat, net soos Christus deur middel van die heerlikheid van die Vader uit die dode opgewek is,+ ons ook in ’n nuutheid van lewe sou wandel.+ 1 Korintiërs 15:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Soos die een is wat van stof gemaak is,+ so is ook dié wat van stof gemaak is; en soos die hemelse+ is, so is ook dié wat hemels is.+
4 Daarom is ons saam met hom begrawe+ deur middel van ons doop in sy dood, sodat, net soos Christus deur middel van die heerlikheid van die Vader uit die dode opgewek is,+ ons ook in ’n nuutheid van lewe sou wandel.+
48 Soos die een is wat van stof gemaak is,+ so is ook dié wat van stof gemaak is; en soos die hemelse+ is, so is ook dié wat hemels is.+