Romeine 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want aangesien daar ’n onvermoë aan die kant van die Wet was,+ terwyl dit swak was+ deur die vlees, het God, deur sy eie Seun+ in die gelykheid van die sondige vlees+ en in verband met die sonde te stuur,+ die sonde in die vlees veroordeel, Hebreërs 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daar vind dan beslis ’n tersydestelling van die voorgaande gebod plaas weens die swakheid+ en ondoeltreffendheid daarvan.+
3 Want aangesien daar ’n onvermoë aan die kant van die Wet was,+ terwyl dit swak was+ deur die vlees, het God, deur sy eie Seun+ in die gelykheid van die sondige vlees+ en in verband met die sonde te stuur,+ die sonde in die vlees veroordeel,
18 Daar vind dan beslis ’n tersydestelling van die voorgaande gebod plaas weens die swakheid+ en ondoeltreffendheid daarvan.+