12 Beklee julle dan, as God se uitverkorenes,+ heilig en gelief, met die tere geneenthede van medelye,+ goedhartigheid, ootmoed,+ sagmoedigheid+ en lankmoedigheid.+
11 Maar jy, o mens van God, vlug vir hierdie dinge.+ Streef daarenteen na regverdigheid, godvrugtige toegewydheid, geloof, liefde, volharding, sagmoedigheid.+
2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+