6Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+
11 Maar jy, o mens van God, vlug vir hierdie dinge.+ Streef daarenteen na regverdigheid, godvrugtige toegewydheid, geloof, liefde, volharding, sagmoedigheid.+
25 wat dié wat nie gunstiggesind is nie, met sagmoedigheid onderrig;+ aangesien God hulle miskien berou sal gee+ wat tot juiste kennis van die waarheid lei,+
15 Maar heilig die Christus as Here in julle harte,+ en wees altyd gereed om julle te verdedig+ voor elkeen wat van julle ’n rede vir die hoop in julle eis, maar doen dit met sagmoedigheid+ en diep respek.