Jesaja 52:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+
7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+