Matteus 23:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Kyk! Julle huis+ word vir julle verlate agtergelaat.+ Efesiërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het. Kolossense 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en die handgeskrewe dokument+ teen ons uitgewis,+ wat uit verordeninge bestaan het+ en wat teen ons was;+ en Hy het dit uit die weg geruim deur dit aan die folterpaal+ te nael.+
14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het.
14 en die handgeskrewe dokument+ teen ons uitgewis,+ wat uit verordeninge bestaan het+ en wat teen ons was;+ en Hy het dit uit die weg geruim deur dit aan die folterpaal+ te nael.+