Handelinge 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.” Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie. 1 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+ 1 Timoteus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 terwyl jy geloof en ’n goeie gewete behou,+ wat party opsy gestoot het+ en sodoende skipbreuk gely het wat hulle geloof betref.+ 1 Timoteus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en moet hulle die heilige geheim+ van die geloof met ’n skoon gewete bewaar.+
23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.”
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+
19 terwyl jy geloof en ’n goeie gewete behou,+ wat party opsy gestoot het+ en sodoende skipbreuk gely het wat hulle geloof betref.+