3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+
7 Want baie bedrieërs het in die wêreld uitgegaan,+ mense wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie.+ Dit is die bedrieër+ en die antichris.+