Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

  • Matteus 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En tog sal ek dan openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie!+ Gaan weg van my af, julle werkers van wetteloosheid.+

  • Matteus 24:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want valse Christusse+ en valse profete+ sal opstaan en sal groot tekens+ en wonders doen om, indien moontlik, selfs die uitverkorenes te mislei.+

  • 2 Tessalonisense 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die verborgenheid van hierdie wetteloosheid is weliswaar reeds aan die werk;+ maar net totdat hy wat op die oomblik as ’n teëhouer dien, nie meer in die weg staan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel