Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hy wat nie aan my kant is nie, is teen my, en hy wat nie saam met my bymekaarmaak nie, verstrooi.+

  • 1 Johannes 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wie is die leuenaar anders as die een wat ontken dat Jesus die Christus is?+ Dít is die antichris,+ die een wat die Vader en die Seun loën.+

  • 1 Johannes 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+

  • Judas 4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 My rede hiervoor is dat sekere mense ingeglip het+ wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel+ bestem is,+ goddelose mense,+ wat die onverdiende goedhartigheid van ons God in ’n verskoning vir losbandige gedrag+ verander en ons enigste Eienaar+ en Here,+ Jesus Christus, verloën.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel