Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die vierde ry: chrisoliet,+ oniks+ en niersteen. Hulle moet in kassies van goud geset word.+

  • Hooglied van Salomo 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Sy hande is goue silinders, gevul met chrisoliet. Sy onderlyf is ’n ivoorplaat, bedek met saffiere.

  • Esegiël 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat die voorkoms van die wiele+ en hulle bou betref, dit was soos die gloed van chrisoliet;+ en al vier het dieselfde gelyk. En hulle voorkoms en hulle bou was soos wanneer daar ’n wiel binne-in ’n wiel is.+

  • Daniël 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En sy liggaam was soos chrisoliet,+ en sy gesig het die voorkoms van weerlig gehad,+ en sy oë was soos vuurfakkels,+ en sy arms en die plek van sy voete het soos blinkgevryfde koper gelyk,+ en die geluid van sy woorde was soos die geluid van ’n menigte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel