Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 65:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy stil die gedruis van die seë,+

      Die gedruis van hulle golwe en die gewoel van die volksgroepe.+

  • Jesaja 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+

  • Jesaja 57:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see, wanneer dit nie tot bedaring kan kom nie, waarvan die waters seegras en modder bly opgooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel