Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het God vir Moses gesê: “EK SAL WORD WAT EK SAL WORD.”+ En hy het bygevoeg: “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘EK SAL WORD het my na julle toe gestuur.’”+

  • Openbaring 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+

  • Openbaring 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En wat die vier lewende wesens betref,+ elkeen van hulle het onderskeidelik ses vlerke;+ rondom en aan die onderkant is hulle vol oë.+ En hulle het dag en nag geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah+ God, die Almagtige,+ wat was en wat is+ en wat kom.”

  • Openbaring 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel