3 En ek het altyd aan Abraham,+ Isak+ en Jakob+ verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, daarmee het ek my nie aan hulle bekend gemaak nie.+
7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+
17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Juis om dié rede het ek jou laat voortbestaan, dat ek in verband met jou my krag kan toon, en dat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+