Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 1/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 1/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Januarie 1992

Die sedelike verval—Kan dit omgekeer word?

Tot diep in die 20ste eeu het mense nog besliste idees gehad oor wat reg en wat verkeerd is. Maar toe het ’n verandering in die vyftigerjare ingetree en in die dekades wat daarop gevolg het, het die invloed hiervan uitgebrei. Baie mense sê dat daar nie reg of verkeerd is nie en dat elkeen sy eie ding moet doen. Die gevolge was rampspoedig. Kan hierdie sedelike verval omgekeer word?

3 Die sedelike verval is wydverspreid

6 Die bron van onvervalste waardes

11 Uitbreiding om mag te konsolideer

21 Die taai kakkerlak

24 ’n Kykie in die goue era van die Inkas

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Is alkoholisme oorerflik?

32 Hoe kan ek portuurdwang die hoof bied?

’n Mens begin al in die baarmoeder leer 14

In die derde week van swangerskap begin die brein ontwikkel deur 250 000 breinselle per minuut te vorm, sodat die baba se brein by geboorte 100 miljard neurone het wat die basiese eenheid vir alle funksies van die brein is.

Wat moet ek doen as my gesin arm is? 18

Ek kon dit nie verdra om te sien hoe my pa hom afsloof net om ons aan die lewe te hou nie. Ek was verbitterd omdat dit gelyk het of daar geen uitweg is nie.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Photo: Lennart Nilsson for A Child Is Born - 1976 ed./​Dell Publishing Co.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel