Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 1/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 1/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Januarie 2008

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

11-17 Februarie 2008

“Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het”

BLADSY 4

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 193, 151

18-24 Februarie 2008

Skenk aandag aan jou “onderrigkuns”

BLADSY8

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 6, 123

25 Februarie 2008–2 Maart 2008

Dié met “die regte gesindheid” reageer gunstig

BLADSY 13

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 156, 133

3-9 Maart 2008

Waardig geag om ’n Koninkryk te ontvang

BLADSY 20

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 195, 60

10-16 Maart 2008

Waardig geag om na fonteine van waters van die lewe gelei te word

BLADSY 24

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 99, 187

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1-3 BLADSYE 4-17

Hierdie drie studieartikels sal jou meer vasbeslote maak om voort te gaan om aan die Christelike bediening deel te neem. Dit sal jou herinner aan waarom jy ywerig moet wees, vir jou wys hoe om jou “onderrigkuns” te verbeter en jou aanmoedig deur te toon dat baie nog gunstig op die predikingswerk reageer.

Studieartikels 4, 5 BLADSYE 20-28

In hierdie twee studieartikels word die hoop wat ware Christene het, breedvoerig bespreek. Hetsy jy hoop om saam met Christus in die hemel te wees of om vir ewig op die aarde onder Koninkryksheerskappy te lewe, die artikels sal jou waardering vir Jehovah se liefderyke goedhartigheid en ondeurgrondelike wysheid baie vergroot.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Die nuwe studie-uitgawe van Die Wagtoring

BLADSY 3

Hulle het hulle lewe verryk—Kan jy dit ook doen?

BLADSY 17

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Matteus

BLADSY 29

Wanneer Christene soos koring gesif word

BLADSY 32

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel