Inhoudsopgawe
15 Februarie 2008
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
17-23 Maart 2008
Hou Jehovah voortdurend voor jou
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 37, 26
24-30 Maart 2008
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 138, 57
31 Maart 2008–6 April 2008
Jesus Christus—die grootste Sendeling
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 172, 72
7-13 April 2008
Volg die grootste Sendeling na
BLADSY 16
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 211, 209
14-20 April 2008
Christus se teenwoordigheid—Wat beteken dit vir jou?
BLADSY 21
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 168, 21
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11
Dit versterk ons geloof wanneer ons oor verslae in die Bybel peins. As ons Jehovah voor ons hou, sal hy ons gebede verhoor. Maar ons moet God gehoorsaam en altyd op hom vertrou. As ons in sy weë wandel, sal dit ons betroubaar, nederig, moedig en besorg oor ander maak.
Studieartikels 3, 4 BLADSYE 12-20
Jesus Christus was die grootste Sendeling. Leer hoe hy opgelei is, ander onderrig het en wat hom geliefd gemaak het by mense. Vind uit hoe om Jesus na te volg en hoe ons kan onderrig op ’n manier wat die harte van die mense raak aan wie ons die goeie nuus verkondig.
Studieartikel 5 BLADSYE 21-25
Vind uit waarom daar gesê kan word dat Christus se teenwoordigheid oor ’n lang tydperk strek. Ondersoek die skriftuurlike bewyse wat aandui wie “hierdie geslag” is waarna Jesus verwys het (Matt. 24:34). En sien waarom dit nie moontlik is om te bereken hoe lank “hierdie geslag” is nie.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Leer uit die foute van die Israeliete
BLADSY 26
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Markus
BLADSY 28
Gileadgegradueerdes word aangespoor om te “begin grawe”
BLADSY 31