Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 3/1 bl. 17
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Petrus se verloëning van Jesus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 3/1 bl. 17

Vir ons jongmense

Die vernietiging van Sodom en Gomorra

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters.

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES GENESIS 19:1-14.

Beskryf hoe jy dink Lot se besoekers gelyk het.

․․․․․

Watter soort mense was in die oproerige skare?

․․․․․

DELF DIEPER.—LEES GENESIS 13:7-13.

Hoe het dit gebeur dat Lot ’n inwoner van Sodom geword het?

․․․․․

Waarom het Jehovah besluit dat die mense wat daar woon, vernietig moet word?

․․․․․

LEES GENESIS 19:15-26.

Op watter maniere het Jehovah Lot in aanmerking geneem?

․․․․․

Waarom het Lot se vrou omgekyk?

․․․․․

Waarom is sy vernietig?

․․․․․

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . . 

Jehovah se beskouing van goddeloosheid.

․․․․․

Jehovah se medelye.

․․․․․

Die feit dat Jehovah sy knegte waarsku voordat hy oordeel voltrek.

․․․․․

Die aspek van hierdie verslag wat vir jou die betekenisvolste is, en waarom.

․․․․․

․․․․․

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel