Velddiensvergaderinge
1-7 APRIL
Waarom moet inleidings
1. eenvoudig wees?
2. gemoedelik wees?
3. in ’n gees van vrede gegee word?(Ef. 6:15)
8-14 APRIL
Hoe kan ons aanbieding
1. by onlangse gebeure aangepas word?
2. by denkende mense byval vind?
3. blyk gee van ons besorgdheid oor ander?
15-21 APRIL
Hoe kan jy jou beroep op ’n persoon se
1. liefde vir geregtigheid?
2. begeerte na beter toestande?
3. eerlikheidsgevoel?
22-28 APRIL
Hoe kan jy deur middel van vrae
1. ’n huisbewoner se beskouing agterkom?
2. eerbied toon?
3. mense laat dink?