Vergaderinge om ons te help dissipels maak
WEEK WAT BEGIN MET 31 MAART
Gedenkmaal, 4 April. Geen Diensvergadering word hierdie week gehou nie.
WEEK WAT BEGIN MET 7 APRIL
Lied 48 (28)
8 min: Aankondigings en plaaslike aankondigings; rekeningverslag. Spoor almal aan om hierdie Saterdag aan tydskrifwerk deel te neem.
15 min: “Dien Jehovah met standvastigheid.” Toespraak. Meld, wanneer paragraaf 3 bespreek word, hoeveel in die gemeente gedurende April hulppionierdiens doen. Demonstreer lektuuraanbod vir April.
15 min: “Lei nuwelinge op om verkondigers te wees.” Dekking met behulp van vrae en antwoorde, verkieslik deur sekretaris. Beklemtoon die verantwoordelikheid wat op persoon rus nadat jy ’n goedgekeurde metgesel geword het.
7 min: Toespraak wat beklemtoon hoe belangrik dit is dat alle belangstellendes na spesiale toespraak met die titel “Goeie nuus in ’n gewelddadige wêreld” genooi word. Demonstreer hoe verkondiger Bybelstudent kan nooi. Moedig almal aan om ’n spesiale poging aan te wend om dit by te woon.
Lied 148 (81) en slotgebed.
WEEK WAT BEGIN MET 14 APRIL
Lied 204 (109)
10 min: Plaaslike aankondigings; bespreek nuwe rubriek met die titel “Jesus se lewe en bediening”, wat vanaf 1 April 1985 in Die Wagtoring verskyn. Dit kan met welslae in die bediening en in studies met ons kinders gebruik word.
23 min: “Bespoediging van die werk by Roodekrans.” Bespreking met gehoordeelname van paragraaf 1 tot 14 van byvoegsel. Bespreek hoe julle gemeente kan help.
12 min: “Gebruik onderrigvermoë in die bediening van huis tot huis.” Vrae en antwoorde. Moedig almal aan om hierdie naweek velddiens te doen.
Lied 6 (4) en slotgebed.
WEEK WAT BEGIN MET 21 APRIL
Lied 56 (33)
6 min: Plaaslike aankondigings. Beklemtoon hoe belangrik dit is om hierdie Saterdag aan tydskrifwerk deel te neem.
10 min: “Bied die goeie nuus aan—In gevaarlike gebiede.” Vraag-en-antwoordbespreking van materiaal. Pas materiaal by plaaslike omstandighede aan.
15 min: “Onderrigting tydens herbesoeke.” Gehoorbespreking van artikel. Toon hoe ons met welslae vrae kan gebruik om huisbewoner tydens herbesoeke te laat dink.
14 min: “Daar is ’n ander manier.” Vraag-en-antwoordbespreking van paragraaf 15 tot 24 in byvoegsel oor Roodekrans.
Lied 103 (87) en slotgebed.