Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/85 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1985
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Wakker belangstelling aan in die Koninkryksboodskap
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Doen die werk van ’n evangelis
    Ons Koninkryksbediening—1987
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1985
km 7/85 bl. 1

Velddiensvergaderinge

1-7 JULIE

Hoe sal jy

1. een of meer van die ouer publikasies teen die spesiale bydrae aanbied?

2. ’n Studie in die kleurbrosjure begin?

3. die “Laat u Naam geheilig word”-brosjure aanbied?

8-14 JULIE

Met die aanbod van die Oorlewing-boek

1. Hoe kan die illustrasies gebruik word?

2. Hoe sal jy die materiaal op bladsy 27, 29 en 33 gebruik?

15-21 JULIE

Hoe sal jy

1. die ‘Onderwerp vir gesprekke’ inlei?

2. van die een teks na die ander oorgaan?

3. die huisbewoner aanspoor om die aanbod te aanvaar?

22-28 JULIE

Waarom is dit belangrik om

1. na die huisbewoner te kyk wanneer jy praat?

2. die tekste duidelik te lees? (1 Kor. 14:9)

3. die toepassing van tekste te verduidelik? (Hand. 8:35)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel