Velddiensvergaderinge
4-10 AUGUSTUS
Onderwerp vir gesprekke
1. Gaan tekste na en demonstreer.
2. Hoe gaan jy oor tot die aanbod?
11-17 AUGUSTUS
Bied die brosjures aan
1. Hoe bepaal jy watter brosjure om aan te bied?
2. Watter inleidings net jy nuttig gevind?
18-24 AUGUSTUS
Begin Bybelstudies
1. Watter brosjures het jy gebruik, en waarom?
2. Watter metodes het jy gebruik?
3. Wanneer moet jy oorgaan tot die Paradys op aarde-boek?
25-31 AUGUSTUS
Help Jong verkondigers
1. Hoe kan ouers kinders vir velddiens voorberei?
2. Wat kan ryp verkondigers doen om te help?
3. Hoe kan jongmense mekaar help?