Velddiensvergaderinge
6-12 NOVEMBER
Aanbod vir die maand
1. Hersien ‘Onderwerp vir gesprekke’.
2. Wat sal jy in die publikasies beklemtoon?
13-19 NOVEMBER
Herbesoeke
1. Hoe sal jy vir ’n herbesoek voorberei?
2. Waaroor sal jy praat as jy lektuur by mense gelaat het?
20-26 NOVEMBER
Inleidings
1. Hoe kan ons vriendelikheid betoon?
2. In watter onderwerpe stel huisbewoners plaaslik belang?
3. Hoe kan jy leer om agter te kom waarin ’n persoon belangstel?
27 NOVEMBER-3 DESEMBER
Getuieniswerk gedurende vakansietyd
1. Hoe sal jy die lektuuraanbod doen?
2. Watter artikel in die tydskrif gaan jy beklemtoon?