Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/92 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1992
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1990
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1992
km 10/92 bl. 2

Teokratiese nuus

Guadeloupe: Nuwe hoogtepunte van 6830 verkondigers en 9302 Bybelstudies is in Mei gerapporteer. Vier kringbyeenkomste is gehou met ’n opkoms van altesaam 12 407 en 123 is gedoop.

Roemenië: Daar was in April ’n nuwe hoogtepunt van 23 938 verkondigers, ’n vermeerdering van 17 persent oor verlede jaar se gemiddelde, en hulle het ’n uitsonderlike Gedenkmaalopkoms van 66 395 gehad.

Suid-Afrika: Nog agt Koninkryksale is toegewy. Die betrokke gemeentes is: Inanda-Suid (naby Durban), Hillbrow en Berea (Johannesburg), Chiawelo (Soweto) en Barberton, Kwahoyi, London Township en Bosbokrand (Oos-Transvaal). Baie dankie vir julle getroue ondersteuning van hierdie projekte.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel