Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/09 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2009
km 1/09 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Januarie

“Dink jy dat God besorg is oor die vernietiging van die omgewing? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Openbaring 11:18.] Hierdie artikel voorsien skriftuurlike redes waarom ons optimisties kan wees oor die toekoms van die aarde.” Vestig die aandag op die artikel op bladsy 18.

Ontwaak! Januarie

“Baie mense dink dat hulle deur God gestraf word wanneer hulle probleme ondervind. Het jy al ooit so gedink? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Jakobus 1:13.] Hierdie artikel verduidelik wat die ware oorsaak van ons probleme is en waarom ons vol vertroue kan wees dat ons binnekort geen teëspoed meer sal hê nie.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 28 begin.

Die Wagtoring 1 Februarie

“Dink jy dat alle godsdienste vir God aanneemlik is? [Wag vir ’n antwoord.] Let op die probleem wat Jesus hier gemeld het. [Lees Matteus 15:8, 9.] Hierdie artikel bespreek of alle vorme van aanbidding vir God aanneemlik is.” Vestig die aandag op die artikel op bladsy 9.

Ontwaak! Februarie

“Alles omtrent die aarde toon dat dit gemaak is om lewe te onderhou. Dink jy dat dit net toevallig is, of glo jy dat dit ’n bewys is van ontwerp deur ’n Skepper? [Wag vir ’n antwoord.] Baie mense stem met hierdie Bybelvers saam. [Lees Psalm 104:24.] Hierdie tydskrif ondersoek die wetenskaplike en skriftuurlike bewyse dat daar ’n Skepper is.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel