Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2009
km 2/09 bl. 1

Rooster vir die week van 9 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 9 FEBRUARIE

Lied 118

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jd-AF hfst. 14 ¶10-17

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 25-28

Nr. 1: Genesis 25:1-18

Nr. 2: Die Groot Onderwyser het ander mense gedien (lr-AF hfst. 6)

Nr. 3: Waarom mensepogings om verligting te bring, nie kan slaag nie (rs-AF bl. 349 ¶5-bl. 350 ¶4)

□ Diensvergadering:

Lied 211

5 min: Aankondigings.

8 min: Nuwe gemeentelike strooibiljet. Toespraak wat die kenmerke van die nuwe strooibiljet en die gebruik daarvan verduidelik. Dit moet aan almal gegee word wat ’n mate van belangstelling toon. Demonstreer hoe die strooibiljet van huis tot huis en tydens herbesoeke gebruik kan word.

10 min: Ondervindinge oor hoe Bybelstudies begin is. Meld wat plaaslik bereik is toe Bybelstudies op die gekose naweek verlede maand aangebied is. Moedig almal aan om Bybelstudies op hierdie spesiale dag aan te bied.

12 min: “Spesiale kampanje om die Gedenkmaal te adverteer!” Vraag-en-antwoord-bespreking. Gee vir elkeen in die gehoor ’n eksemplaar van die Gedenkmaaluitnodiging, en bespreek die inhoud daarvan. Demonstreer hoe die uitnodiging aangebied kan word.

Lied 87

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel