Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/09 bl. 2
  • Rooster vir die week van 21 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 21 September
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 21 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 9/09 bl. 2

Rooster vir die week van 21 September

WEEK WAT BEGIN MET 21 SEPTEMBER

Lied 69

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 10 ¶9-15, venster op bl. 114

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 30-32

Nr. 1: Numeri 32:1-15

Nr. 2: Wat sal gebeur as ons doodgaan? (lr-AF hfst. 34)

Nr. 3: Is hemelse lewe die hoop vir alle Christene? (rs-AF bl. 197 ¶1-3)

□ Diensvergadering:

Lied 141

5 min: Aankondigings.

10 min: Berei voor om Die Wagtoring van 1 Oktober en die spesiale uitgawe van die Ontwaak! vir Oktober aan te bied. Gee ’n kort oorsig van die inhoud van die tydskrifte. Vra die gehoor watter artikels in die spesiale Ontwaak! vir Oktober dalk plaaslik die grootste byval sal vind. Voer ’n onderhoud met ’n ervare pionier wat doeltreffende aanbiedings kan doen, en laat hom een voorgestelde aanbieding van die spesiale uitgawe van die Ontwaak! demonstreer.

10 min: As iemand sê: ‘Ek stel nie belang nie.’ Gehoorbespreking gebaseer op bladsy 16 van die Redenering-boek. Reël dat ’n verkondiger een of twee van die voorgestelde aanbiedings demonstreer.

10 min: “Gebruik die Bybel op vaardige wyse.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 107

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel