Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/09 bl. 3
  • Rooster vir die week van 28 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 September
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 9/09 bl. 3

Rooster vir die week van 28 September

WEEK WAT BEGIN MET 28 SEPTEMBER

Lied 186

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 10 ¶16-24

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 33-36

Nr. 1: Numeri 33:1-23

Nr. 2: Ons kan wakker word uit die dood! (lr-AF hfst. 35)

Nr. 3: Opsigte waarin God se Koninkryk bo alle menseregerings verhewe is

□ Diensvergadering:

Lied 21

5 min: Aankondigings.

10 min: Gebruik illustrasies om te onderrig. Toespraak gebaseer op toepaslike inligting op bladsye 240-243 van die Bedieningskool-boek.

20 min: “Soek na verdienstelikes.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Voer ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat ’n goeie voorbeeld daarin stel om in verskillende gebiede te getuig.

Lied 126

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel