Rooster vir die week van 21 Desember
WEEK WAT BEGIN MET 21 DESEMBER
□ Gemeentelike Bybelstudie:
lv hfst. 14 ¶10-14, venster op bl. 164-165, aanh. bl. 222-223
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Josua 9-11
Nr. 1: Josua 9:1-15
Nr. 2: Hoe ons weet dat Armageddon naby is (lr hfst. 47)
Nr. 3: God se vreedsame nuwe wêreld—Jy kan daarin lewe (lr hfst. 48)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Berei voor om Die Wagtoring en Ontwaak! aan te bied. Hou ’n demonstrasie wat toon hoe ’n groepopsiener ’n jong verkondiger van sy aanbieding vertel en verduidelik waarom hy dit gekies het en watter vraag en tekste hy sal gebruik. Die jong verkondiger verduidelik dat hy ’n aanbieding in gedagte het, maar dat hy hulp nodig het om dit te verfyn. Hulle gebruik die artikel wat hy in gedagte gehad het en besluit watter vraag en tekste hy sal gebruik.
15 min: “Jy moet jou studente ‘jou siel meedeel’.” Vraag-en-antwoord-bespreking. Nadat paragraaf 2 bespreek is, moet ’n onderhoud met ’n verkondiger gevoer word oor praktiese maniere waarop hy persoonlike belangstelling in sy studente probeer toon. Wat is die gevolg? Voer ook ’n onderhoud met ’n verkondiger wat baat gevind het by persoonlike belangstelling wat sy Bybelstudiehouer getoon het.