Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/09 bl. 3
  • Rooster vir die week van 28 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 12/09 bl. 3

Rooster vir die week van 28 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 28 DESEMBER

Lied 84

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 14 ¶15-19, venster op bl. 167

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Josua 12-15

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

□ Diensvergadering:

Lied 35

5 min: Aankondigings.

10 min: Hoe ons kan reageer. Gehoorbespreking van besware wat algemeen in julle gebied is. Sluit ’n kort demonstrasie in waartydens een van hierdie algemene besware geopper word. (Sien Redenering-boek, bladsye 81-84.)

10 min: Begin Bybelstudies. Meld die datum vir die volgende dag waarop Bybelstudies aangebied sal word. Wat is al in julle gebied bereik wanneer Bybelstudies aangebied is? Nooi ’n pionier of ’n verkondiger om te vertel watter aanbieding in julle gebied doeltreffend is, of om dit te demonstreer.

10 min: Die aanbod vir Januarie. Meld kortliks kenmerke van die aanbod. Bespreek met ’n verkondiger hoe ’n Bybelstudie met die aanbod vir die maand tydens informele getuieniswerk begin kan word. Spoor almal aan om hulle ten doel te stel om vandeesmaand ’n Bybelstudie te begin.

Lied 193

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel