Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 22 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2010
km 2/10 bl. 3

Rooster vir die week van 22 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 22 FEBRUARIE

Lied 64 (191)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv hfst. 17 ¶11-22

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rigters 19-21

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

□ Diensvergadering:

Lied 20 (28)

5 min: Aankondigings.

10 min: Die aanbod vir Maart. Voer ’n onderhoud met twee verkondigers en vra hulle om nuttige kenmerke van die lektuuraanbod vir die maand te verduidelik, asook watter aanbiedings hulle met welslae in die gebied gebruik het. Laat elkeen ’n aanbieding of ’n ondervinding demonstreer wat toon hoe die publikasie gebruik kan word om ’n Bybelstudie te begin.

10 min: ’n Redelike benadering beweeg mense om te luister. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 251 tot bladsy 253, paragraaf 2.

10 min: Rig belangstellendes na Jehovah se organisasie. Gehoorbespreking van drie paragrawe onder die onderhofie op bladsy 99 van die Georganiseer-boek. Vra die gehoor hoe hulle al belangstellendes na Jehovah se organisasie gerig het. Voer ’n onderhoud met ’n verkondiger wat baat gevind het by die feit dat sy Bybelonderrigter dit gedoen het.

Lied 122 (127)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel