Rooster vir die week van 4 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 4 OKTOBER
Lied 10 (204)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 11 ¶8-14
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 1-4
Nr. 1: 1 Kronieke 1:1-27
Nr. 2: Wat dit beteken om vredeliewend te wees (1 Pet. 3:10-12)
Nr. 3: Is Jehovah se Getuies ’n Amerikaanse geloof, en hoe word hulle werk gefinansier? (rs bl. 221 ¶4–bl. 222 ¶3)
□ Diensvergadering:
Lied 11 (51)
5 min: Aankondigings.
10 min: Waarom ons ons velddiens rapporteer. Toespraak deur die sekretaris gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 88, paragraaf 1, tot bladsy 90, paragraaf 1.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Maak dissipels en leer hulle (Matt. 28:19, 20). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2010, bladsy 8, paragraaf 2, tot bladsy 10, paragraaf 2. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
Lied 112 (49)