Rooster vir die week van 8 November
WEEK WAT BEGIN MET 8 NOVEMBER
Lied 18 (114)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 13 ¶1-8
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Kronieke 21-25
Nr. 1: 1 Kronieke 22:11-19
Nr. 2: Hoe kan ons liefde vir die waarheid aanhou toeneem?
Nr. 3: Waar kom Jehovah se Getuies aan hulle vertolking van die Bybel? (rs bl. 225 ¶1-4)
□ Diensvergadering:
Lied 113 (11)
5 min: Aankondigings.
15 min: Lê inisiatief aan die dag in die bediening (Hand. 16:13). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2010, bladsy 43, paragrawe 1-2; bladsy 59, paragraaf 2; en bladsy 62, paragraaf 2, tot bladsy 63, paragraaf 1. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
15 min: “Die lande is wit vir die oes.” Vrae en antwoorde.
Lied 44 (211)