Rooster vir die week van 21 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 21 FEBRUARIE
Lied 97 (43) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 18 ¶1-9 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Nehemia 12-13 (10 min.)
Nr. 1: Nehemia 13:15-22 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat dit beteken om aan Jehovah God uitsluitlike toegewydheid te gee—Eks. 20:5 (5 min.)
Nr. 3: Wat is die betekenis van Johannes 5:18?—rs bl. 235 ¶1-2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 133 (195)
5 min: Aankondigings.
10 min: Jehovah sal sy lojales nie verlaat nie (Ps. 37:28). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2010, bladsy 149, paragraaf 2, tot bladsy 150, paragraaf 4; en bladsy 175, paragraaf 2, tot bladsy 179, paragraaf 6, met uitsondering van die tydlyn. Nooi die gehoor ná elke ondervinding om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: ’n Doeltreffende slot in die veldbediening. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 221, paragraaf 6, tot aan die einde van bladsy 222. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.
10 min: “‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk.” Vrae en antwoorde.
Lied 31 (113) en gebed