Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/11 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 MEI
Ons Koninkryksbediening—2011
km 5/11 bl. 2

Rooster vir die week van 16 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 16 MEI

Lied 96 (193) en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 4 ¶1-4, venster op bl. 30 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Psalms 11-18 (10 min.)

Nr. 1: Psalm 17:1-15 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe ons toon dat ons Jehovah alleen aanbid—Rom. 6:16, 17 (5 min.)

Nr. 3: Is die natuurlike Jode vandag God se uitverkore volk?—rs bl. 241 ¶1–bl. 242 ¶3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 127 (166)

5 min: Aankondigings.

10 min: Gebruik vrae om op doeltreffende wyse te onderrig—Deel 1. Bespreking wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsy 236 tot bladsy 237, paragraaf 2. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.

10 min: Maniere om die goeie nuus te verkondig—Herbesoeke. Toespraak wat gebaseer is op die Georganiseer-boek, bladsy 97, paragraaf 1, tot bladsy 98, paragraaf 1. Sluit ’n kort demonstrasie in van ’n ouer man wat ’n herbesoek doen by iemand wat die aanbod vir die maand geneem het.

10 min: “Kan jy Sondae aan die bediening deelneem?” Vrae en antwoorde.

Lied 115 (40) en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel